Die ATKV gee erkenning aan uitmuntende produksies in die ligte Afrikaanse
geestelike musiekgenre met die Liertoekennings. Tydens jool word daar 'n
Afrikaanse en Engelse "rockfees" gehou waar van Suid-Afrika se top kunstenaars
en groepe optree. Johnny Clegg was gaskunstenaar met die 2007 Mediaveertjie
toekennings en Soweto String Quartet het as gaskunstenaars opgetree met 2008 se Mediaveertjie toekennings.
Wedding  Wedding

Wedding  Wedding

Wedding  Wedding

Wedding  Wedding

Wedding  Wedding